Moorreesburg Akkommodasie by Die Hut | LekkeSlaap
+18

Die Hut

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Die Hut
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Alzette V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alzette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamers wat netjies en gerieflik naby aan die restaurant. Het baie lekker gebly.

Was daar vir 'n troue en was gerieflik naby aan die venue, was skoon en aircons het gewerk in die hitte.

Karen L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen L

Ware waarde vir geld.

Ons was deel van 'n groep wat 'n troue bygewoon het. Om net oor die grasperk te stap na die saal, te kuier op die stoep en dan saam die volgende oggend ontbyt te eet was uitstekend. Eienaars baie ontspanne en tegemoetkomend. Heerlik, sal definitief hulle buffet op 'n Sondag kom beproef.

Mathew V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mathew V
Enkelreisiger

Great accommodation and good food.

Die Hut was a great experience and worth the money. Friendly people, great atmosphere and affordable.

Elmarie P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie P
Gesin met tieners

Rustige plaaslewe.

Baie lekker gebly! Pragtige restaurant met lekker kos.

Anina L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina L
Enkelreisiger

Tranquillity at its best!

What a lovely venue with the friendliest staff and the best service. The room was gorgeous with all necessities needed. Will definitely stay there again!

Justin P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin P
Besigheidsreis

Aangenaam verblyf en uitstekende gashere.

Baie gemaklike verblyf, uitstekende kos, vriendelike mense en 'n lekker restaurant en kroeg om te besoek. Sterk aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Pleasant stay and excellent hosts.

Very comfortable stay, excellent food, friendly folk and a lovely restaurant & pub to visit. Highly recommended.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Marinda M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese verblyf, hoogs aanbeveelbaar vir billike prys.

Maklike ligging om te vind in die dorpie en baie uniek geleë op die plaasomgewing. Pragtig skoon. Lekker plaasontbyt saam die verblyf. Goed geprys en vriendelike diens.

Marius K - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius K
Saam met vriende

Dit was baie lekker gewees.

Bier en die mense was lekker.

Izaan B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte verblyf in die middel van nêrens.

Gashere was baie toekomend. Ons het die aand oorgebly saam met 'n 1 jarige, wat dit bietjie moeilik gemaak het om by die restaurant te eet. Maar ons kon ons kos "take away" en het eerder in die kamer geëet. Baie lekker kos. Ons moes die volgende oggend baie vroeg weg wees, maar die eienaars het darem vir ons "breakfast buns" gemaak om saam te vat, aangesien ons nie kon bly vir die ontbyt wat in die prys ingesluit was nie. Groot dankie daarvoor. 'n Mens kan maar honger raak deur die dag as jy nie ontbyt geëet het nie.

Alex V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alex V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker geëet en geslaap in baie skoon kamer.

Sien die sterre.

Isabel S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel S
Gesin met tieners

Rustig en ontspanne.

Die lugversorgers is 'n groot pluspunt in die somer. Dis skoon en die restaurant het die heerlikste kos. Die hoenderhane - ai so vroeg, maar gee 'n plaasatmosfeer.

Hanlie D - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie D
Saam met vriende

Baie aangenaam, veilig, skoon.

Baie dankie aan Die Hut vir die lekker verblyf en gasvryheid. Julle sien ons beslis weer.

Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ebenhaezer Farm, , Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhYmFlYzIwLTQ5YTMtNDBiMi05NDBiLWMzNzA2NGUwYmU4YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 Ebenhaezer Farm 1 Reservoir Street 7310 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 11:00 -33.157053082441 18.656115531921
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za