+35

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Clarissa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Veepos: Perfekte ligging vir iemand opsoek na 'n rustige wegbreek. Ons verblyf by Veepos was absoluut heerlik. Die eenheid was knus, netjies en ongelooflik stil – presies wat ons nodig gehad het vir ’n rustige wegbreek. Ons het ’n paar wonderlike, herstellende dae op die heuwel deurgebring en elke oomblik geniet. Die privaatheid was besonders, maar tog is dit baie gerieflik naby Caledon en Hermanus vir inkopies en ’n besoek aan die strand. Die binnebraai-area was beslis een van ons gunsteling kenmerke en het baie bygedra tot die gemak en atmosfeer van ons verblyf. Ons het elke oomblik geniet en sal Veepos beslis aanbeveel vir enigiemand wat op soek is na rus, stilte en gemak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Pragtig en rustig tussen die koringlande. Tussen die pragtige koringlande, die rustigheid van die plaas, fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenna M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Spacious, rustic and homely. Die Koringhuis is a lovely spacious holiday home perfect for four people. The indoor braai area was fantastic and made our whole stay - we will definitely be returning to this rustic and homely getaway destination.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadasjna L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Nice. Very nice. Will go again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucy C
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Remote and peaceful paradise. I enjoyed my stay at Veepos (the smaller building near to De Koringhuis). A sweet little cottage perfect for a solo traveller, and I felt safe with the farm security doing patrols. The views were spectacular, and the cottage had lovely furnishings and enough warmth for a winter escape. Joan was a kind host and I felt comfortable to come and go on little trips to Caledon hot springs and neighbouring wine farms. Honestly, 10/10 for me, just make sure you follow their directions and not Google Maps because that will take you on a long dirt backroad.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig, ontspannend, sielsverrykend. Ja, dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

We will visit again. Relaxing, clean air, healthy spring water, peace and quiet!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morag A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2025

Quiet, comfortable and peaceful. Quiet, comfortable and peaceful; enjoyed exploring the surrounding area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steve A
Kort verblyf
4.6
Jan 2025

Simple, remote, clean, elegant. Very quiet and remote, just how my parents prefer. Water and electricity as required. They were very happy. The huge shower and ample space in the bedroom were above standard, which was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tessa S
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Peaceful surroundings to charge your batteries. Highly recommended. We loved it! Tranquil surroundings with loads of fresh air and mountain views. Friendly host with playful sheepdog that regularly came to visit and accompany us on walks on the farm. Abundant birdlife.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Muirton (Farm), Caledon, 7230, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8238b4588e6586dc5dececd89ee17be7528a3eecb14bb2c58ba30a33fcbe5d793ca5bd8321fad72239cfc18a07c8fcd60612?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 Muirton (Farm) Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.261343066241 19.433330589016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang