Die Koringhuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

In die hartjie van die Overberg, omring deur graanvelde en fynbos, staan hierdie pragtige 18de eeuse opstal. Dit is die ideale wegbreekplek na 'n vriendelike plaasomgewing met luukse selfsorgverblyf.

Die Koringhuis het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n sitkamer, badkamer en 'n groot kombuis met 'n oop vuurherd. Gaste word bederf met 'n selfhelp-ontbytmandjie, en braaigeriewe is ook beskikbaar.

Die ander eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis het 'n braai, tweeplaatgasstoof, 'n mikrogolfoond en 'n yskas.

Die gebou is smaakvol gemeubileer met dekor wat herinner aan vervloë tye. Gaste kan waarlik hier op die plaas tuis voel.
Word rustig wakker met praguitsigte oor hierdie bedryfsplaas, omring deur berge, skape en graanvelde. Geniet laatmiddae onder die eeuoue eikebome.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Die Koringhuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za