+45

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 577 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Susan N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie dankie ons het heerlik gebly. Baie dankie ons het heerlik gebly in julle oulike, skoon en goed ingerigte plekkie. Ons waardeer die bottel water ook sommer baie. Ons sal definitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Beste Susan, ons is baie bly dat julle heerlik gebly het. Die vyfster terugvoer word vreeslik waardeer. Kom gerus weer. Vriendelike groete, Johan en Helene

Hantie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Alles wat ons nodig gehad het. Rustig en skoon. Gerieflik, netjiese eenheid waar ons 'n heerlike nagrus kon geniet na 'n lang dag op 'n besige pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Beste Hantie, ons opregte dank en waardering vir julle vyfster terugvoer. Ons is baie dankbaar dat julle 'n heerlike nagrus gehad het. Mooiste wense. Johan en Helene

Hannetjie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Gerieflik en stil omgewing. Die kussinkie is 'n absolute wonderlike selfsorg akkommodasie. Ons was baie vriendelik ontvang deur die gasheer wat ons onmiddellik laat tuis voel het. Die plek is baie netjies, 'n mens kan sien daar word baie moeite gedoen om die plek op standaard te hou. Ons sal enige tyd weer daar oornag en beveel dit baie sterk aan vir ander reisigers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Beste Hannetjie, dit is vir ons baie goed wanneer ons gaste waardering het vir alles wat ons doen om te verseker dat die verblyf by Die Kussinkie so gerieflik as moontlik is. Die vyf sterre is die kersie op die koek. Duisende dankies. Johan en Helene

Stefan C
1 nag
5.0
Mrt 2026

Heerlik lekker. Rustig, veilig, weg van gewoel. Genoeg parkering sodat gaste nie op mekaar staan nie. Net die plek vir 'n aand of dalk twee se oorstaan. Gasheer is tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Beste Stefan, dis altyd vir ons lekker om te hoor ons gaste het waardering vir Die Kussinkie. Dit was baie goed om jou te huisves en die vyf sterre is 'n bonus. Mooi loop. Johan en Helene

Deon D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Heerlik. Bitter impressed met die gasvryheid en netheid van ons eenhede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Ons is baie dankbaar, Deon, dat jy en Neville tevrede was met julle eenhede. Die vyfster terugvoer is vir ons baie werd. Dit was vir ons aangenaam om julle by Die Kussinkie te huisves. Duisende dankies, Johan en Helene.

Jacolene G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Perfek. Alles was presies soos geadverteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Beste Jacolene, ons is baie bly dat alles by Die Kussinkie perfek was. Die vyf sterre is vir ons baie werd. Tonne dankies vir julle terugvoer.

Taiko K
1 nag
5.0
Jan 2026

What a comfortable bed. From the entrance, through the garden, to the room, an elegant and warm atmosphere permeated the entire space; Johan's kind and friendly demeanor added to the happiness of our journey.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Dear Taiko, it was a great pleasure to accommodate you. It makes us very happy to know you experienced a comfortable and friendly stay. Thank you so much for your five-star review.

Kurt S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Perfect stop over at a great price. Die Kissinger was perfect for our overnight stay en route from Cape Town back to Johannesburg. Johan was a great host - friendly and informative. We stayed in unit 3 which suited our needs perfectly - comfortable beds with crisp bed linen, clean bathroom with everything we needed, air conditioned, great kitchenette, good WiFi and smart TV.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Dear Kurt, it is so good to know our guests appreciate the overnight accommodation and our efforts to keep it as comfortable as possible. Our sincere thanks for your special review. Warm regards, Johan and Helene

Savannah E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Skoon en gerieflik. Baie oulike plekkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Baie dankie, Savannah, vir julle ondersteuning. Ons is baie bly dat julle gerieflik was. Die vyf sterre word opreg waardeer.

Hannes D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Heerlike, stil en sorgvrye verblyf. Die gasheer is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het in Eenheid 2 gebly en was verras oor die netheid en gerieflike ruim vertrekke en veral met die heerlike gerief van 'n aircon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Baie dankie Hannes vir julle goeie terugvoer wat ons opreg waardeer. Dit was vir ons baie goed om julle te kon huisves. Vriendelike groete, Johan en Helene

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 577

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Murraystraat 45, Hospitaal Heuwel, Beaufort Wes, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c13a543135631428149275cc5743966dc400d472cf02178052c0db2db4b97d9e029036e35e43541bd3c88ae9b11aa645203?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 577 5 1 5 Murraystraat 45 Hospitaal Heuwel 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -32.349487810791 22.60219273782
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang