+45
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Murraystraat 45, Hospitaal Heuwel, Beaufort Wes, 6970, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Die Kussinkie bied selfsorg-verblyin 'n stil woonbuurt genaamd Hospitaalheuwel, net 2 km van Beaufort-Wes se dorpskern af met veilige parkeerplek agter 'n heining. Beaufort-Wes lê in die hartjie van die Groot Karoo en is die ideale blyplek vir besoekers wat hierdie droë streek wil verken.

Verblyf word in 3 eenhede met aparte ingange gebied. Eenheid 1 en 2 het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n slaapbank, leefarea en 'n badkamer met 'n stort. Die eenhede het lugversorging, 'n mikrogolfoond, yskas, ketel, tee, koffie, beskuit en DStv. Buitebraaigeriewe word ook vir eenhede 2 en 3 voorsien. Restaurante en ander eetplekke is in die middedorp, sowat 2 km vanaf Die Kussinkie, en die Karoo Nasionale Park is minder as 30 minute weg.

Eenheid 3 kan gesinne met kinders of gaste wat enkelbeddens verkies, akkommodeer. Die eenheid bestaan ​​uit 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort.

Beaufort-Wes is een van die min dorpies waardeur die N1 loop en is ook die oudste dorp in die Sentrale Karoo. Professor Chris Barnard, die bekende hartchirurg, word vereer in die plaaslike museum. Hy het grootgeword op die dorp en sy vader was 'n predikant by die Nederduits Gereformeerde Kerk. Besienswaardighede in die omgewing: donkiekartoere, die Karoo Nuweveld 4x4-Roete en Bergplaats Wildreservaat vir wildkyk, perdry en bergfietsry.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 578 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Liezl S
Gesin met klein kinders
5.0
An overnight relief from the long road. Die Kussinkie was a great place for our family of four to stop for an overnight break from the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Susan N
Saam met lewensmaat
5.0
Baie dankie ons het heerlik gebly. Baie dankie ons het heerlik gebly in julle oulike, skoon en goed ingerigte plekkie. Ons waardeer die bottel water o...
Sien meer
Apr 2026
Hantie M
Saam met lewensmaat
5.0
Alles wat ons nodig gehad het. Rustig en skoon. Gerieflik, netjiese eenheid waar ons 'n heerlike nagrus kon geniet na 'n lang dag op 'n besige pad.
Apr 2026
Hannetjie S
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik en stil omgewing. Die kussinkie is 'n absolute wonderlike selfsorg akkommodasie. Ons was baie vriendelik ontvang deur die gasheer wat ons on...
Sien meer
Apr 2026
Stefan C
5.0
Heerlik lekker. Rustig, veilig, weg van gewoel. Genoeg parkering sodat gaste nie op mekaar staan nie. Net die plek vir 'n aand of dalk twee se oorstaa...
Sien meer
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 578

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Murraystraat 45, Hospitaal Heuwel, Beaufort Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Kussinkie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Murraystraat 45, Hospitaal Heuwel, Beaufort Wes, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c13a543135631428149275cc5743966dc400d472cf02178052c0db2db4b97d9e029036e35e43541bd3c88ae9b11aa645203?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 578 5 1 5 Murraystraat 45 Hospitaal Heuwel 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -32.349487810791 22.60219273782
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang