Die Melkbaai 54

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Raquel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Romantic for us. Fantastic, so nice and safe and secure. Peaceful and very relaxing. Will definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudine C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Dit was baie lekker. Die plekkie was baie gerieflik en comfortabel, die sea breeze wat jy kry in die kamer as die venster oop is. Mev. Hannetjie, lieflike tannie, sy het seker gemaak ons geniet ons tydjie, het ons op hoogte gehou van die loadshedding tye wat ons baie waardeer het. Ons het dit baie geniet daar, ons is baie oor die water en die feit dat jy net af in die pad loop dan is jy by die beach. Die plekkie is presies soos dit aangedui word op die fotos. Dit was baie lekker, ons sal definitief die plekkie weer besoek in die toekoms. Ek sal dit aanbeveel vir 'n paartjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannetjie
Die Melkbaai 54
Claudine, baie dankie vir die mooi resensie, julle is baie welkom wanneer julle weer 'n breek nodig het!

John S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie veilig en rustig. Die dame wat ons verwelkom het, was baie vriendelik. Ons het baie lekker gebly. Die plek was skoon en netjies. Sal die plek aan enige persoon aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannetjie
Die Melkbaai 54
Hi John Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer, dankie vir die mooi resensie. Hoop om julle weer te sien. Groete Hannetjie

Nicolette H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Het lekker daar gebly. Ons het lekker daar gebly. Ons het basies net daar geslaap, want daar is soveel in die omgewing om te doen. Die gasvrou het baie moeite gedoen om ons welkom te laat voel. Sy het my daagliks gekontak om te hoor of alles reg is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Raquel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fantasties. Ons het dit terdee geniet. Baie netjies en skoon. Naby die see en baie romanties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecil S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Lekke by die see. Baie lekker, dankie, maar nie geskik vir bejaardes. Trappe is onveilig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annemarie A
Kort verblyf
5.0
Des 2023

'n Baie lekker eenheid. Ek het heerlik gebly. Dit was naby die see en alles wat ek benodig het was wel in die eenheid verskaf. Daar was vir my rooibostee, koffie en melk, en die eienares was besonder behulpsaam en gaaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joy C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Awesome place, near beach, smell of sea air very refreshing. All in all place is neat and nice and close to the beach, love the goodies from the owner. We had a very warm welcome from Aunty Wynn, and we're told where everything is, everything you need for a getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2022

Die gasvryheid was ongelooflik, die akkommodasie is net groot genoeg en die plek is bitter netjies. Ek sal dit aanbeveel sonder enige twyfel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Awesome, neat ,very friendly and helpful owner. Very clean and tidy bachelor flat, ideal for you and your partner, loved the welcome goodies received from owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hannetjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Burnard Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALI8ihcNdmacZj2Bi4unEuh6E3w62L2ImIujWSfby88ltcGpdHS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3) 17 5 1 5 5 Burnard Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.111596103633 18.82295435582
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang