+120

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 163 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
John C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Hosts were friendly and helpful. Very good and met expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Relaxing, convenient and clean! Easy location, charming and comfortable accommodation and very well-appointed rooms. Just the showers are tricky to get right as by following the instructions, the pressure is very hard and quite uncomfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Felicity J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Profesionele diens, ontvangs. Het absoluut heerlik oornag. 'n Baie aangename verblyf. Ek glo ons het ons Desember oornag gastehuis gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo Felicity! Dankie vir jou ondersteuning hier by Die Moerbeiboom. Maak gerus weer so hoor, sommer meer as net Desember se oorbly! Jul is 'lekke' gaste! Groete!

Vicus M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Skoon, netjies en rustig, waarde vir geld. Skoon en netjies met meer as genoeg spasie. Baie goed ontvang en ingelig oor alles. Stil area met geen pad geraas. Sal vir seker weer oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Gerieflike plekkie om een aand oor te slaap! Plekkie is mooi en netjies. Alles is daar wat mens nodig sal kry om een nag oor te slaap. Maklik om van die hoofweg te kry en weer op te klim.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo Carina! Dankie vir jou ondersteuning aan Die Moerbeiboom. Maak gerus weer so hoor! Voorspoed vir 2026. Groete!

Tamara J
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Value for money. The unit provided everything needed, but the first option we were shown had no door to the bathroom. Our host kindly changed the room, but please note that having no bathroom door is a problem for many people, including us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hi Tamara! Thank you for your feedback. I'm very glad that Tshiamo could help you find a room that suited your needs. Have a wonderful and prosperous 2026. Kind regards, Chris & Deo

Mareloo S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Great value for money. Lovely little place, very clean and modern in a great location close to restaurants and takeaway shops. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hi Mareloo! Thank you for your kind words, detailed review, and reliable feedback. We loved hosting you - you are most welcome to visit us again! May 2026 be a blessed and overall good year. Moerbeiboom groete, Chris en Deo

Meleri C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Skoon en netjies. Was baie lekker, mooi, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo Meleri! Dankie vir jou ondersteuning aan Die Moerbeiboom. Maak gerus weer so hoor, jy's n 'lekker' gas! Groete!

Hudson J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantasties. Baie lekker, sal definitief aanbeveel vir ander. Vriendelik en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hi Hudson! Thank you for your kind words and feedback. We loved hosting you - you are most welcome to visit us again! May 2026 be a blessed and overall good year. Moerbeiboom Groete, Chris en Deo

Felicity J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Was aangenaam verras. Die stortdeur is net bietjie knap. Ons het baie lekker oorgebly. Die krag het net deur die nag gebly af en aan gaan. Weet nie of dit a.g.v. Eskom was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo Felicity! Dankie vir jou terugvoer. Ons is baie bly dat jul ons plekkie mooi en goed gevind het. Oor die elektrisiteit: jammer! Vermoed jou vermoede is reg Moerbeiboom. Groete, en voorspoed vir 2026!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 163

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 910
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 910
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 910
per nag, vir 2 mense
Bespreek

25 Jan Marx street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee11bcc08bc3cd6760aa49269c959e094c3b6ba9334ac5507dab942d3ad52a8f1ef1e6b2ebbf58e1438e6ac1d932feb06e42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R910 per nag, vir 2 mense 163 5 1 5 25 Jan Marx street Langenhoven Park 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.10373040313 26.1512909

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang