+120

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 172 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gert B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

I would stay there again. Very clean and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hi Gert! Thank you for your kind review. We loved having you, and you are so welcome to visit us again! Moerbeiboom Groete - Chris & Deo

Leonie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Gemaklik. Baie heerlike oornagplek op pad terug huis toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo Leonie! Dankie dat jy jou positiewe ervaring van Die Moerbeiboom hier deel. Jul is baie welkom om weer te bespreek - sien uit na jul volgende verblyf! Moerbeiboom groete - Chris & Deo

Jillian G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Aanbeveel, heerlik, vriendelike ontvangs, netjies, waarde vir geld. Heerlik, veilig, skoon en baie vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo Jillian! Baie dankie vir jou positiewe terugvoer en woorde! Dit was 'n voorreg, en ook lekker, om julle hier by ons te ontvang. As julle weer 'n plekkie vir oornag soek in BFN, kontak ons gerus! Baie Groete, Chris en Deo

Erika P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Ontspanne omgewing. Gemaklike en netjiese plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo Erika! Dankie vir jou positiewe terugvoer - Dit was 'n fees om jul te huisves! Maak gerus weer so. Groete Chris en Deo

Morne H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Very neat, host very friendly and helpful. Excellent, clean, host very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hi Morne! It was so nice to host you and the family! All the best for your child here in Bloem. Looking forward to seeing you back soon!

Ariska D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Baie lekker gebly. Skoon, gemaklik en goed geleë. Goeie waarde vir geld. Ons ervaring was uiters positief. Die akkommodasie was smaakvol ingerig, baie skoon en het aan al ons verwagtinge voldoen. Chris was vriendelik en behulpsaam, en ons het dadelik tuis gevoel. Perfek vir 'n rustige wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo Ariska! Dit was 'n voorreg om jou te kon host. Baie dankie vir jou mooi woorde en goeie terugvoer. Jy is 'n mooi persoon, ons sien uit om jou weer te sien hoor! Groete! Chris en Deo

Ewl Personnel & Recruitment S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Lekker. Baie nice plek, eienaar het goeie kommunikasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo julle! Dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was lekker om jul te host, sien uit daarna om weer so te maak. Groete, Chris en Deo

Jacob C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Dit is 'n gastehuis waar ek weer sal oorbly in die toekoms. Ons het lekker gebly by die Moerbeiboom in die Herfs kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo Jacob! Ons is bly dat julle lekker by ons oorgebly het. Julle is baie welkom om weer so te maak! Moerbeiboom Groete, Chris & Deo

Jaco C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Lekker gebly, netjies, skoon, veilig en goed geleë. Sal die Moerbeiboom aanbeveel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo Jaco! Ons is bly dat julle lekker by ons oorgebly het - Jul is baie welkom om weer so te maak! Jul is lekker gaste! Moerbeiboom Groete, Chris & Deo

John C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Hosts were friendly and helpful. Very good and met expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 172

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R990
10 % AF
R 990 R 891
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R990
10 % AF
R 990 R 891
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R990
10 % AF
R 990 R 891
per nag, vir 2 mense
Bespreek

25 Jan Marx street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee11bcc08bc3cd6760aa49269c959e094c3b6ba9334ac5507dab942d3ad52a8f1ef1e6b2ebbf58e1438e6ac1d932feb06e42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R891 per nag, vir 2 mense 172 5 1 5 25 Jan Marx street Langenhoven Park 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.10373040313 26.1512909

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang