Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Riette W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Die Nartjie het alle verwagtinge oortref! Pragtige plek om te oornag. Netjies, skoon en ruim. Die beddens en beddegoed is van hoogstaande gehalte. Julle sien ons beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephani L
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2025

Alles wat jy nodig het. Ons het lekker gebly. Rustige omgewing. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Werner P
1 nag Gesin met tieners
4.2
Des 2025

Gerieflik vir 'n enkel voertuig vir vinnige stop, oornag en ry. Ons het heerlik oorgeslaap by Die Nartjie. Net 'n nota, indien jy 'n karavaan of sleepwa trek, is hierdie akkommodasie nie geskik nie. Geen sirkel binne in kompleks of plek om om te draai nie. Paadjies voor eenhede is opdraande en dus maak dit baie moeilik om af te hak en om te draai. Ek sal voorstel dat die algemene inligting aandui dat die eenheid nie geskik is as mens sleep nie en dat dit in 'n kompleks is wat outomaties aandui dat voertuigspasie, parkering en omdraai 'n probleem mag wees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 48

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek

5 Uys Krige Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA571f57dae6c024f1d5fd7441ce8b0cc7c87c27dc92c89737b0e57c0574445aea32aeeb8b400519b315f6ef7c795bd115acde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 5 Uys Krige Street Langenhoven Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.089903256548 26.159997414782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang