Pick your preferred language

English

Afrikaans

+15

8 gaste

2 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 5 Uys Krige Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Die Nartjie is 'n bekoorlike selfsorghuis in die rustige voorstad Langenhoven Park, Bloemfontein, wat gemaklike akkommodasie vir gaste bied.

Die huis bied slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. 'n Lugversorgingseenheid is beskikbaar vir gaste se gebruik in die hoofslaapkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte bed en 'n badkamer met 'n bad. Vir jonger gaste is die sitkamer toegerus met 2 stapelbeddens, wat slaapplek bied vir 4 kinders. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n Nespresso-masjien. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër word ook voorsien vir gaste se gerief. Die kombuis vloei in die eetarea, waar maaltye geniet kan word. Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike rusbanke en beskik oor 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar regdeur.

Buite kan gaste 'n privaat patio met 'n klein tuintjie, sitarea en 'n Weber-braai geniet. Veilige onderdakparkeerplek word voor die huis voorsien. Die Nartjie is gerieflik geleë naby die N1 en binne maklike bereik van hospitale, winkels en restaurante.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 67

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 5 Uys Krige Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Die Nartjie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek

5 Uys Krige Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA571f57dae6c024f1d5fd7441ce8b0cc7c87c27dc92c89737b0e57c0574445aea32aeeb8b400519b315f6ef7c795bd115acde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 5 Uys Krige Street Langenhoven Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.089903256548 26.159997414782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang