+55
Selfsorg in Paternoster

Die Opstal Huis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Genevieve L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Excellent. Wonderful, lovely property near the beach and restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Vinnige oornag wat ons weer sal benut. Baie lekker gebly. Gerieflik en stapafstand van die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalien B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2026

Lekker geleë en rustige area om te bly. Verblyf was lekker geleë. Het alles ingehad wat ons nodig gehad het. 'n Rustige area.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Danny V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

Very pleasant stay. Very nice and spacious with everything that you require, awesome location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tanja G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2026

Price is okay if you are not too fussy. The apartment would need some upgrades. The kitchen with tools, dishes and cutlery is very basic and rather old. The mattress was worn out and wobbly, as were the shower fixtures. There is a small outside area (stoep) but there is a lot of dirt from the birds, so this can hardly be used. The pool area is also rather simple. The location is nice and quiet, though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Linda F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ons het ons verblyf baie geniet! Die eenheid is pragtig ingerig, baie netjies en. Ons het ons verblyf baie geniet! Die eenheid is pragtig ingerig, baie netjies en het alles wat 'n mens nodig het vir 'n gemaklike wegbreek. Dit is duidelik dat daar met sorg en aandag aan detail voorsien is. Ons sal beslis weer hier kom bly en kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reineth P
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Highly recommended accommodation. Great accommodation and highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ons het die plek verken. Gebruik gemaak van die plaaslike winkels en restaurante. Ons het die verblyf geniet by Die Opstal Huis. Dis ons tweede keer dat ons dieselfde apartment gekies het. Plek is baie rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustige atmosfeer met 'n baie mooi uitsig. Baie mooi plek, dit het alles wat ons nodig gehad het en dit is op 'n baie rustige straat met 'n mooi uitsig. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Huibrecht Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

31 Sonkwas Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e06e681691a73ee83e479f9f20523ba99488703d2613c60f107872c6bb7e1e1a5c77f4ba62c4f8641b64f44f2ac230b5522?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 31 Sonkwas Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.8119221 17.8830666
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang