- Slaapplek vir 10 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 31 Sonkwas Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Opstal Huis is 'n self sorg woonheid, slegs een straat vanaf die kuslyn en bied 'n bekoorlike wegbreek vir 'n paartjie.
Daar is 5 sonkragaangedrewe woonstelle, elk met 1 slaapkamer.
Elke woonstel het sy eie privaat ingang,
'n braai-area,
'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort.
Die oopplan-kombuise is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Die leefareas het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n gemaklike rusbank en 'n etenstafel. Party eenhede het 'n kaggel. Daar is linne, badhanddoeke en gratis WiFi.
Daar is 'n gemeeskaplike swembad in 'n toegeboude binnehof.
Goed gemaniere troeteldiere is welkom, hulle moet ook vriendelik wees teenoor ander diere.
D is veilige parkeerplek op die perseel met geslotekringtelevisie.
Jy bring slegs saam jou eetgoedjies, drinkgoedjies, braaihout asook jou seep, sjampoo en strandhanddoeke. Die res kan jy koop by die OK Minimark.
Ons ondersteun ons lokale inwoners wat wasgoed en strykwerk doen.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Huibrecht Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 31
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 31 Sonkwas Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Opstal Huis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
31 Sonkwas Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang