Gastehuis in Calvinia

Die Ou Lady Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 229 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Olivia J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Goeie waarde vir geld. 'n Lieflike restaurant net langsaan. Gerieflik! Gerieflik. Alles wat ons nodig gehad het. Plek was skoon. Mens kan dalk net die winter goedjies wegneem in die somer soos elektriese komberse en heaters.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus L
1 nag
5.0
Okt 2025

Vriendelik ontvang. Eenheid volledig toegerus. Gasvrou het alles verduidelik. Ons het vir seker lekker gebly. Stil en rustige omgewing. Naby restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Incredible. We as a work team appreciate everything the old lady guest house does for us. Thank you again and we will definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelmaine V
1 nag Gesin met klein kinders
3.0
Jan 2026

Voorstelling op webtuiste baie beter as werklik. Oud en afgeleef. Nee. Badkamer ruik sleg, en water dam op in die stort. Water lek ook op die vloer.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Nelia L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ideale verblyf vir deurreise. Heerlike verblyf met uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles Y
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Skoon en netjies. N rustige ouwêreldse verblyf. Alles wat jy nodig het vir 'n goeie oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Effektief vir ons doel. Dit was regtig skoon en netjies en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conrad K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Baie lekker gekuier, stil area en vriendelike personeel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bne M
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Baie rustig en lieflike natuur om jou. Ons het baie lekker gekuier by die OuLady. Vriendelike gasheer. Baie lekker naby die winkels in die dorp. Ideale bestemming. Of jy stap of ry, alles binne afstand om te bereik. Netjies en skoon. Regtig sal ek weer daar boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius N
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Skoon en netjiese verblyf. Verblyf was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lucia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 229

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

29 Water Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 33 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoRUx9MymD9j65aNX0Ts7UJIol7tQjjAVmNLVIEPtXsd0DrCIMa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 229 5 1 5 29 Water Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.475805168576 19.773037017821

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang