+129
Selfsorg in Klapmuts

Groendraai Accommodation

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 147 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Attie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Uitstekende verblyf. Waarde vir geld. Baie skoon en netjies. Alles beskikbaar wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brent R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Friendly, safe and convenient option for Stellenbosch University parents. We had a lovely stay at Groendraai. We were dropping our boys off at Stellenbosch University and getting them settled in, so we had 10 days on the farm commuting back and forth from Stellenbosch. It was easy, comfortable and safe. There are some nice walks in the area as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Storm D
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Safe haven. Accommodating host. Safe environment. Pet friendly. Large showers. The Karoo unit is peaceful with a maxi deck with braai surrounded by trees.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Relaxing, spacious, pet friendly. Privacy excellent, had 3 horses visit at our front door and patio! Nice shower, spacious, perfect for a small family or 2 people. Swimming is within walking distance, very relaxing, very pet friendly, would recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Althea G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2026

Fantasties en sal dit hoog aanbeveel. Dis basiese akkommodasie wat skoon en netjies is. Het baie lekker gebly en die gasvrou was fantasties en het uit haar pad gegaan om 'n vreemde versoek te akkommodeer. Die 1.2 km grondpad na die plek is net sleg as dit gereën het, so neem dit in ag as jy 'n lae voertuig het (ek noem dit as 'n kennisgewing, want ek weet dis nie die plek se skuld nie). Maar ek sal weer daar gaan bly al is die pad sleg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emile A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2026

Rustige plaasverblyf naby die stad. Ek, my twee seuns en 'n maat het oorgeslaap vir 'n fietsry wedren. Die plek was perfek vir ons doeleindes. Die kombuis was goed ingerig en die braaiarea was 'n bonus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2026

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Karin K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Gerieflike, rustige, plaasatmosfeer, maar ook naby aan Paarl en Stellenbosch. Die plaasatmosfeer, met die natuur, dam, diere en stappaadjies was 'n heerlike wegbreek en kuierplek vir ons. Het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ons sal maklik weer gebruikmaak van Groendraai se verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirley S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Relaxing break away from home. Groendraai was an absolute hit for our grandchildren. They enjoyed the animals and Tessa the Labrador, as well as the dam. Annene and her hubby were very friendly and helpful. I would recommend Groendraai to anyone needing a break away from home. We look forward to visiting again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 147

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 200
33 % AF
R 1 200 R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 200
33 % AF
R 1 200 R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 200
33 % AF
R 1 200 R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

C/o Protea Road en Eensaamheids Road, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec75ce651f8d294bc9f60cf5431aed909414373906472c5f6ae00baf9b01c0016fbf81c4a65125627a483b2b17d4506345ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R800 per nag, vir 2 mense 147 5 1 5 C/o Protea Road en Eensaamheids Road Klapmuts 7625 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.790803589548 18.858994550965

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang