+14
Selfsorg in Victoria-Wes

Die Peperboom B&B

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Sarie B
1 nag
5.0
Apr 2026

Die stoele het lekker gemaklik gesit en die beddens het lekker geslaap. Ja, dankie, alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tereace
Die Peperboom B&B
Dankie! Tevredenheid veral met beddens is baie belangrik, waardeer terugvoer.

Charlene L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Waarde vir geld. Gerieflike, netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dezlinn C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Enjoyed the stay a lot. Enjoyed the stay, place very neat. Host was very helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tereace
Die Peperboom B&B
Thank you very much, Dezlinn. I appreciate it!

Jacus P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Gawe mense. Gerieflike en bekostigbare verblyf en goeie ligging. Baie lekker, dankie. Gawe mense. Skoon netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tereace
Die Peperboom B&B
Baie dankie!

Adriaan J
1 nag
5.0
Jan 2026

Rustig, netjies en skoon. Baie lekker warm ontvang, tuis gevoel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adam L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie lekker. Baie lekker gebly en alles is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Hoogs bevredigend. Verblyf het aan alle vereistes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tereace
Die Peperboom B&B
Baie dankie. Dis lekker om te hoor gaste was tevrede!

Drikus S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Gerieflike oorsla plek, ligging is perfek vir ons gewees. Gerieflike oorslaap na 'n lang reis. Lekker gerus en kinders het swembad geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tereace
Die Peperboom B&B
Thank you for the review, Tammy. Peperboom appreciates it and we are glad that you enjoyed your stay!

Hardus B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Gerieflik, skoon met al die benodighede. Alhoewel net vir een nag het ons ons verblyf terdeë geniet, 'n regte oase.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tereace
Die Peperboom B&B
Baie dankie, Hardus! Peperboom waardeer baie!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tereace Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 840
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 840
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 840
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the N12, Victoria West, 7070, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43cb9ec74edf6eab63ec6c4bae0d9ca17e13faca56127a78b49e41f38fb7d88232b1270f9ab76dc4493c1fd52c26e4942543?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 98 5 1 5 Off the N12 Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.410492758629 23.120571224965
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang