Beskrywing
Die eenheid is geskik vir 6 gaste en het 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die privaat badkamer het 'n stort. Daar is 'n stapelbed en 'n slaapbank in die leefarea. Waaiers word in die somer voorsien en daar is verwarmers en elektriese komberse op die dubbelbed in die winter. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n onderdakstoep met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
- Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
- Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël is.
- Die eienaars woon op die perseel en het troeteldiere.
- 4 volwassenes kan bespreek, of 'n gesin van 6.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is geskik vir 6 gaste en het 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die privaat badkamer het 'n stort-oor-bad. Daar is 'n stapelbed en 'n slaapbank in die leefarea. Waaiers word in die somer voorsien en daar is verwarmers en elektriese komberse op die dubbelbed in die winter. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n onderdakstoep met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Toilet
Leefarea
1 x Stapelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
- Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
- Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël is.
- Die eienaars woon op die perseel en het troeteldiere.
- 4 volwassenes kan bespreek, of 'n gesin van 6.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the N12, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang