+7

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 166 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Talitha N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Heerlike verblyf! Met als wat ons nodig het en nog meer! Ons het vreeslik lekker gebly! Die Bybelvers op die bed was baie spesiaal, net die bemoediging wat ons nodig het! Dankie vir dit! Hou so aan om die goeie nuus te verkondig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Baie lekker geslaap en dit was baie rustig daar. Ons het baie lekker gebly. Die dame was vriendelik en baie behulpsaam. Sy het ook goed gekommunikeer toe daar 'n kragonderbreking was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jane F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Home from home. Lovely. Super organised, clean and cosy, beautifully decorated. Everything you need for self-catering.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierré D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

No issues, friendly hosts. Good stay overall. Very nice, value for money. Will stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Alles wat ons benodig het, was beskikbaar. Goed geleë vir die hospitale. Gerieflik, stil. Baie netjies. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Pleasurable. It had the basics we needed; we were satisfied with the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis A
1 nag
5.0
Feb 2026

Als is net perfek. Alles was puik. Sal weer en weer daar gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Lovely hosts and ticked every box for our accommodation requirements/expectations. Very convenient and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William H
1 nag
4.8
Mrt 2026

Was gerieflik en 'n rustige omgewing. Ja, ons het lekker gekuier. Het die gasheer se Christelike boodskappies in die huisie en die Bybel langs die bed gesien. En die kraankos en koffie was warm en vriendelik. Sal enige tyd teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hanelie G
1 nag Besigheidsreis
4.6
Mrt 2026

Baie lekker gebly! Baie lekker gebly, sal enige tyd aanbeveel vir enige iemand!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mirelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 166

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R790
15 % AF
R 790 R 672
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R790
15 % AF
R 790 R 672
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R790
15 % AF
R 790 R 672
per nag (plek vir 4)
Bespreek

513 Vleiland Street, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f07a26520e7cc4ac92c4ed65ceb935dbd9aa0adff591b9d2fd54716c4f98a33ae052acba5ebadd48d3509b52a45da19ccbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R672 per nag (plek vir 4) 166 5 1 5 513 Vleiland Street Garsfontein 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.800947771177 28.298370906746
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang