8 gaste
4 slaapkamers
5 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 31 Jubilee Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Prokureurshuis is in die klein Karoo-dorp Sutherland, wat bekend is vir sterrekyk en sneeu in die winter, geleë.
Dié ruim huis bied verblyf aan 8 gaste en het 4 ruim slaapkamers, 2 Victoriaanse badkamers, 'n kombuis, eetkamer, 2 ruim woonareas en 'n binne braai-area.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en ondervloerse verhitting. Daar is 2 kamers wat dubbelbeddens het en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 3 kamers deel 'n aparte toilet en 'n badkamer met 'n bad, stort en ondervloerse verhitting. Linne, elektriese komberse en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is vir selfsorg toegerus en het 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n werkende AGA-stoof. Twee kaggels in die woonareas sal jou in die koue winternagte warm hou.
'n Geslote tuin met braaigeriewe word voorsien, sowel as veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Jacques Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 257
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 31 Jubilee Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Gaste dink Die Prokureurshuis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
31 Jubilee Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang