Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (33)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (24)

Resensies van Sutherland

4.4 / 5  
volgens 645 resensies
Lees regte resensies van Sutherland van 645 geverifieerde gaste.
Indien jy Sutherland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sutherland.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sutherland akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sutherland Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sutherland Akkommodasie

33 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
15% af Aanbod!
VanafR900
R765
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sutherland

Die Heks se Huis is 'n gesellige kothuis wat in Sutherland geleë is. Dié dorpie is bekend vir van die wêreld se helderste en donkerste nagte, hoofsaaklik omdat dit so afgeleë is en 1 458 m bo seespieël is. Daar...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Sutherland

Sterland Skrywershuisie is 'n gerieflike tweeslaapkamerkothuis op die rand van Sutherland. Dié kothuis is ideaal vir 4. Elke kamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Verder is daar 'n kombuis...

25% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 100
R825
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sutherland

Perlman House bied gerieflike verblyf in 'n bekoorlike, geskiedkundige huis in Sutherland. Die huis is een van die oudste geboue in die dorp en is sowat 140 jaar oud. Die verblyf is sentraal geleë. Verblyf word i...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 980
per nag, vir 2 mense
Lodge in Sutherland

Rogge Cloof Privaat Natuurreservaat is net 15 km vanaf Sutherland en is in 'n geregistreerde Biosfeer-reservaat met wild en jagluiperds wat vrylik rondloop. Rogge Cloof bied verblyf in eenhede wat alle maaltye insl...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Sutherland

Primrose Cottage bied B&B-verblyf in Sutherland in die Noord-Kaap. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en hartlike gasvryheid weg van die gedruis van die stad. Verblyf by Primrose Cottage ...

15% af Langtermyn-verblyf!
VanafR2 800
R2 380
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Sutherland

Alien Inn is in Sutherland en bied gehalte-verblyf aan enkel reisigers, paartjies, 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is ideaal vir 'n winterwegbreek as jy wil sneeu kyk of die Suid-Afrikaanse Groot Teleskoop wil bes...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sutherland

Sterland Annex is 'n kothuis op die randjie van Sutherland en dit is ideaal vir 2. Dié knus kothuis het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die eenheid het ook 'n muurverwarmer, yskassie e...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sutherland

Settle Inn is in Sutherland. Die Sutherland Planetarium is slegs 450 m van hierdie instansie af en die Southern African Large Telescope is slegs 19,1 km ver. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede wat geskik is vir 10 ...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Sutherland

The Artist Cottage is 'n knus selfsorgkothuis vir 5 gaste in die middel van Sutherland. Dié Karoo-kothuis is in die vroeë 1930's gebou en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Een van die slaapkamers is 'n oop...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sutherland

Boorgat is in Sutherland in die Noord-Kaap geleë. Dit is een van die oudste huise op die dorp en is in 1860 gebou. Daar is 'n hoofhuis, die Velvet Olive, 'n kothuis naamlik De Oude Waenhuys en 3 gastekamers. Die ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 10

Welkom by die Sutherland akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaap Karoo blad indien jy na meer Kaap Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]