4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 42a Kortmark Street, Stanford South, Stanford, 7210, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Ruskamer Cottage @ In the End is 'n vrystaande eenheid op 'n gedeelde landgoed wat 'n hoofhuis, wingerd, boord en tuin insluit. Geïnspireer deur die agritoerisme en stadige kosbewegings, bied hierdie bekoorlike toevlugsoord 'n rustige ontsnapping in die hartjie van Stanford.
Die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers en bied slaapplek vir tot 4 gaste op 'n slag. Elke slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Beide kamers het oopplan-en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak, asook ruim kasruimte. Handdoeke, linne en toiletpapier word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die kombuis is volledig toegerus vir 'n sorgvrye selfsorgverblyf, insluitend 'n stoof, oond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Gaste het toegang tot gratis WiFi dwarsdeur hul verblyf.
Veilige parkering op die perseel is beskikbaar, hoewel dit nie onderdak is nie.
Stanford is ideaal geleë tussen die berge, rivier en see, en is slegs 30 minute se ry vanaf beide Hermanus en Gansbaai. 'n Verskeidenheid aktiwiteite is in die omgewing beskikbaar, wat voorsiening maak vir beide avonturiers en diegene wat wil ontspan met 'n goeie boek langs die vuur.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Loraine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 42a Kortmark Street, Stanford South, Stanford, 7210, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Ruskamer Cottage @ In the End het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
42a Kortmark Street, Stanford South, Stanford, 7210, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang