+17
Selfsorg in Vredenburg

Die Stalle by Chickania - Deluxe Cottage

8 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Farm 109, Portion 16 Jacobsbaai Road, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Die Stalle by Chickania - Deluxe Cottage bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Jacobsbaai, Wes-Kaap, ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.

Hierdie kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. 'n TV en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, lugbraaier, eetgerei en breekware.

Buite het gaste toegang tot bykomende buitesitplekke, ideaal om 'n romantiese maaltyd onder die sterre te deel, sowel as 'n braai-area.

Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariza Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 80

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Farm 109, Portion 16 Jacobsbaai Road, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Farm 109, Portion 16 Jacobsbaai Road, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21aa5b3ae17589e9ea013249d82d9f8a963ccc9d6dd59dad0378abc900703a7e5fe19fb134b9b159c7a3d88b9f30c8d2fd94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2) Farm 109 Portion 16 Jacobsbaai Road 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.950207561609 17.934792675103
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang