Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (18)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (11)

Resensies van Vredenburg

4.1 / 5  
volgens 38 resensies
Lees regte resensies van Vredenburg van 38 geverifieerde gaste.
Indien jy Vredenburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vredenburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vredenburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vredenburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vredenburg Akkommodasie

18 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vredenburg

Golden Key Guesthouse is in Vredenburg aan die Weskus, naby Saldanha, Jacobsbaai, Langebaan, Paternoster en St. Helenabaai. Die Weskus Nasionale Park is net 29 km daarvandaan. Dit is die ideale oornagstop vir vir sa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vredenburg

Apollo Selfsorg is in 'n stil buurt in Vredenburg geleë en bied moderne verblyf vir 2. Die eenheid is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed in die slaapkamer en 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n lessenaar, WiF...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Vredenburg

Snoekems Selfsorg eenheid is in Vredenburg in die Weskus geleë. Die eenheid het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n sl...

Vanaf
R490
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vredenburg

Dié lodge is in die middel van Vredenburg en is slegs 'n kort rit vanaf die nabygeleë Weskus-visserdorpies soos Saldanha en Paternoster. Dit is ook die kommersiële en vervoerkern van die Weskus wat beteken dat on...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vredenburg

Die Hoof Slaapkamer is in Vredenburg aan die Weskus geleë. Vanaf Vredenburg kan gaste maklik Paternoster, Saldanhabaai, Langebaan, Jacobsbaai en St Helenabaai gaan besoek. Die Hoof Slaapkamer is 'n woonstel met 1...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vredenburg

Lochnest 1 is in die middel van Vredenburg geleë, net 'n entjie se ry vanaf Weskus-vissersdorpies soos Saldanha, Velddrif, St Helenabaai en Paternoster. Dié eenheid is aan die hoofhuis waar die eienaars woon, maa...

Vanaf
R495
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Vredenburg

Monni's Self Catering bied verblyf in 2 selfsorg-eenhede in die klein dorpie Vredenburg. Elke woonstel het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Jacobsbaai,
Vredenburg

Togryersvlei Wedding Venue and Guest House is 'n luukse selfsorg-gastehuis wat 3,5 km buite Jacobsbaai geleë is. Dit lê tussen die uitgestrekte koringlande maar baie sentraal aan die Weskus en is 10 km van Saldanh...

Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Vredenburg

Upstairs Apartment bied selfsorgverblyf in 'n knus woonstel in die kusdorpie Vredenburg. Die woonstel is smaakvol ingerig vir 4 gaste en dit beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer. Die slaapkamers bevat e...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vredenburg

The Cottage bied eksklusiewe en veilige tweeslaapkamerwoonstel. Dit is perfek vir 'n gesin wat bestaan uit 2 volwassenes en 2 kinders, of 'n paartjie wat smag na 'n romantiese wegbreek. Dit is geleë in die prentjie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Vredenburg akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...