+19
Selfsorg in Kamieskroon

Die Storiekamer

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.2
Elizabeth R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Aangenaam, rustige omgewing en vriendelike eienaar. Ons het lekker gebly, dankie. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Ons kon braai en het lekker warm geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathrin M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlike nagrus, goed toegerus en baie rustige, lieflike dorpie! Ons het baie lekker gebly na 'n lang dag op die pad. Heerlike privaat eenheid toegerus met alles wat jy nodig het! Enige boekklubkyker sal die plekkie verskriklik baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Camen B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2025

Stories, sunsets en stilte. It was a peaceful stopover with lots to read.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dave B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Besonders netjies en gerieflik, alles wat jy nodig het is beskikbaar. Rustig en gerieflik, vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nick Y
Kort verblyf
4.6
Jun 2025

Quaint cottage on a typical Kamieskroon smallholding with lovely mountain views. Quaint cottage on a typical Kamieskroon smallholding with lovely mountain views from the stoep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-ann N
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2025

Kalm, rustig, outentiek en amper nostalgies. Die kuier was vreeslik lekker en aangenaam. Vriendlike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Megan T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2025

Quiet, peaceful. The hostess was lovely, our duvets were exceptional and we had a lovely view. It was a little too rustic for us though, especially the bathroom. There was no WiFi and TV.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Carel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2025

Lekker gekuier. Netjiese plek en vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Malinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R900
25 % AF
R 900 R 675
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R900
25 % AF
R 900 R 675
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R900
25 % AF
R 900 R 675
per nag (plek vir 2)
Bespreek

80 Church Street, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bcb8ecf40edb58659d93b66763a38875ffedf5390ce688967b7ca0dba3c84da1ca558fc2f39c27add3b64c50ddb66f6ca7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R675 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 80 Church Street Kamieskroon 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.212671038214 17.933195667234

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang