+27
Selfsorg in Overberg

Die Tolhuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Julia S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Plaaslewe is die beste lewe! Ons het baie lekker gebly op Heuningklip plaas by die Tolhuis. Die uitsig was asemrowend! Die sonopkoms en sonsondergang doen iets vir jou siel. Die skape was die beste. Die ma met die tweeling-skapies was ons vermaak vir die dag. Alles wat ons nodig gekry het vir die braai en potjie was daar. Ek en my man het vir 5 km gaan stap en dit was net wat ons nodig gehad het. Die kinders het die warmbad baie geniet. En dit wys hulle dat 'n mens kan klaarkom sonder televisies of WiFi. Hulle het ons glad bedank vir die wegbreek. Daar was geen geraas, geen lastige bure of harde musiek. Dit was nou 'n wegbreek uit die boonste gehalte. As jy voel die lewe druk jou, gaan bly by die Tolhuis. O ja, en hulle het die beste kaggelhout. 123 en daar brand jou vuur. Geen gesukkel. Die eienaars is lieflike mense. Hulle was so gaaf en het weer vir ons hout gebring. Toe ons die oggend die deur oopmaak, toe lê die hele skaapfamilie voor die deur reg om ons te groet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Elizabeth Helena Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Heuningklip Guestfarm, Heidelberg western cape, 6665, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05925085e132f192d7bda8a80e1dbea1bfa96cf6b84e6789675377cb3f3dc73110861ad814252989452a5060f0f016b6c5b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Heuningklip Guestfarm Heidelberg western cape 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.058851438586 20.760405214919
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang