5 gaste
0 slaapkamers
3 beds
0 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Section 69 of the farm Rooidam 2354, Free State, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Tuishuis is 'n lieflike eenslaapkamer selfsorg-eenheid op die Rooidam-plaas in die Vrystaat wat "off-the-grid"-verblyf bied vir tot 5 gaste.
Hierdie eiendom bied omgewingsvriendelike verblyf, met die elektrisiteit in die eenheid wat deur sonkrag voorsien word, en die gas wat vir verhittingsdoeleindes gebruik word. Boonop kom al die water uit hul eie boorgat.
Hierdie eenslaapkamer bestaan uit 2 dubbelbeddens en 'n driekwartbed en 'n bank in die sitkamer. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Daarbenewens het die badkamer 'n wasmasjien vir gaste se gerief.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, basiese breekware en eetgerei, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n sentraal geleë ontbyt-eiland met stoele. Dit brei uit na die sitkamer wat 'n gemaklike sitplek met 'n TV het.
Die eenheid maak oop na 'n lieflike patio met buitemeubels, braaigeriewe en 'n mooi uitsig. Die eenheid is veilig omhein. Dit is die ideale oornagplek op pad see toe of terug, op die N8 en baie naby die N1.
Tuishuis is sowat 10 km buite Bloemfontein en grens aan die bekende Goosehill en is ook naby De Brug.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hendrien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 84
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Section 69 of the farm Rooidam 2354, Free State, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Tuishuis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Section 69 of the farm Rooidam 2354, Free State, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang