Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tuishuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023 en 01 Jan 2024 to 30 Jan 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs een afslagaanbod per maand.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023 en 01 Jan 2024 to 30 Jan 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Tuishuis bied troeteldiervriendelike verblyf met geen ekstra kostes rakende die troeteldiere nie. Gaste moet asb. verseker dat hul troeteldiere nie die meubels ens. beskadig nie. Die huis het 'n omheinde erf waar gaste se troeteldiere vrylik kan rondhardloop en speel. Let wel dat die eienaars ook honde het, maar die diere sal nie in direkte aanraking met mekaar kom nie.

Geen kinders of matrikulante word sonder volwasse toesig toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 140
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 140
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte 69 van die plaas Rooidam 2354, Vrystaat, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67a2576ef6f80cd80f878d4f8cd3fc56e3aec293b44843d090253852e7fe8ca0a068d0715e539b24bdf361ea8d798b3e82ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag, vir 6 mense 33 5 1 5 Section 69 of the farm Rooidam 2354 Free State 9301 Vrystaat 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -29.140617793343 26.079484083991
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem