+15

Tuishuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Section 69 of the farm Rooidam 2354, Free State, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Tuishuis is 'n lieflike selfsorg-eenheid met 1 slaapkamer wat op die Rooidamplaas in die Vrystaat geleë is. Dié eenheid funksioneer heeltemal onafhanklik van die nasionale kragnetwerk en bied slaapplek aan 6 gaste.

Hierdie eiendom bied eko-vriendelike verblyf en word met sonkrag en gas aangedryf. Water word deur 'n boorgat voorsien.

Hierdie eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 2 dubbelbeddens en 'n driekwartbed. Die leefarea het 'n rusbank. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien en die badkamer het ook 'n wasmasjien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n kombuiseiland met stoeltjies. Die kombuis lei na die sitarea waar daar gemaklike sitplek en 'n TV is.

Die eenheid bied toegang tot 'n stoep met buitemeubels, braaigeriewe en 'n mooi uitsig. Die eiendom is omhein. Dit is die ideale oornagplek vir gaste wat na die strand reis aangesien dit op die N8 en naby die N1 is.

Tuishuis is 10 km buite Bloemfontein en grens aan die gewilde Goosehill. Dit is ook naby De Brug.

Kamer-opset

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Erica F
Saam met vriende
5.0
Lekker geslaap op 'n lekker plek! Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam, en het seker gemaak ons weet waar alles is en hoe alles werk. Die hui...
Sien meer
Nov 2025
Tracey B
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was rustig, skoon, netjies en het ons verwagtinge oorskry. Ons het verskriklik lekker gebly! Dit was so mooi, skoon, veilig en gasvry. My honde he...
Sien meer
Okt 2025
Alan S
5.0
Comfortable with a great view. Stayed one night on a journey between the Ciasr and JHB. I would stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Stephan E
Gesin met tieners
5.0
Wonderlik. Lieflike blyplek, was perfek vir wat ons nodig gehad het. Dankie.
Okt 2025
Barrie S
5.0
Rustig, ontspannend en mooi. Baie skoon, netjies en goed ingerig. Heerlik stil en 'n pragtige uitsig! Die beste oornagstop in Bloemfontein.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hendrien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Section 69 of the farm Rooidam 2354, Free State, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Tuishuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Section 69 of the farm Rooidam 2354, Free State, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67a2576ef6f80cd80f878d4f8cd3fc56e3aec293b44843d090253852e7fe8ca0a068d0715e539b24bdf361ea8d798b3e82ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 5 mense 82 5 1 5 Section 69 of the farm Rooidam 2354 Free State 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.140617793343 26.079484083991
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang