7 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Dinokeng Game Reserve, 15 Hartebeestfontein, Pretoria, 0400, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Die Vlakvark Double Chalet bed selfsorgverblyf in 'n bekoorlike kothuis in die Dinokeng Wildreservaat in Gauteng. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek buite die stad.
Die kothuis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuisie is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus en die leefarea het gemaklike rusbanke.
Buite is daar 'n lapa met nog 'n eetarea, privaat braaigeriewe en 'n boma. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad.
Veilige parkeerplek word voorsien.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Betsie Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 183
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Dinokeng Game Reserve, 15 Hartebeestfontein, Pretoria, 0400, Gauteng
- Gaste dink Die Vlakvark Double Chalet het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Dinokeng Game Reserve, 15 Hartebeestfontein, Pretoria, 0400, Gauteng
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang