Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Patricia N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

‘n Baie aangename verblyf. Wat 'n wonderlike plek. Het ons verwagtinge oortref. Alles wat nodig is, kan jy kry. Sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Fantasmagories. Best ever! Gideon is tops as dit by sy gaste kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nita M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Besigheidsreis. Ons tegnikus wat daar gebly het, was baie tevrede met die akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester M
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Baie netjiese plek met als wat ons nodig gehad het. Sal dit beslis aanbeveel. Die Windpomp was goed geleë, ruim en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Baie gerieflik, skoon, netjies en waarde vir geld. Die verblyf was baie gerieflik en netjies. Niks nodig gehad nie, alhoewel 'n strykyster 'n bonus sou wees. Veilig gevoel met die omheining en hekke wat kan sluit. Die verhuurder was blitsvinnig om op navrae te reageer. Sal die verblyf enige tyd aanbeveel. Die erf is groot genoeg vir klein kinders om lekker te kan speel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

An amazing place to stay, situated in an amazing friendly little town. Fantastic! Would give 7 stars if I could. The windpomp is such a gem, it's located in an absolutely unknown part of the country. The town is small, everybody knows everybody and they are super friendly to visitors. The windpomp itself is beautifully decorated, spacious, and an incredibly comfy place to stay. The dishwasher is a treat. The stove and oven are brand new. It's just lovely, lovely, lovely. Gideon is an amazing host, always making sure that we were OK. Also told me how to join the boat club temporarily. We will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendel C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Verrassing in Vanderkloof. Wat 'n verrassing in Vanderkloof! 'n Baie goed toegeruste gastehuis vir kort of lang bly. Alles in plek en gerieflik. Die eienaar is baie vriendelik en niks is te veel gevra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirley J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie gerieflik. Vriendelik en gasvry. Lekker gebly soos altyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Sal definitief weer gaan. Beste sover van alle plekke wat ek nog gebly het. Baie lekker, vriendelik ontvang, ongelooflik skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirley J
1 nag
5.0
Apr 2025

Puik. Lekker om in 'n skoon netjiese gastehuis in te stap. Niks tekort nie. Dis soos 'n "home away from home".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gideon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

81 Aalwyn Street, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8146fdcadbff2fb3677f7ec2bd913961f9e9ff4459eeb80bbeb172ae1f2ead8f9671d42babe92620453394e881701a2b0a7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 6 mense 17 5 1 5 81 Aalwyn Street Vanderkloof 8771 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.999799860423 24.743027289628
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang