Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Vanderkloof

4.3 / 5  
volgens 66 resensies
Lees regte resensies van Vanderkloof van 66 geverifieerde gaste.
Indien jy Vanderkloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vanderkloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vanderkloof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vanderkloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vanderkloof Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vanderkloof

Rhino Manor bied luukse selfsorgverblyf in Vanderkloof, 'n vakansie-bestemming in die Noord-Kaap. Die tweede grootste mensgemaakte meer in Suid-Afrika is reg op ons voorstoep. Verblyf word gebied in selfsorgeenhede ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vanderkloof

Ontdek die rustigheid van die Karoo op die walle van die Vanderkloofdam by ons nuwe instansie, Waterfront Guest House. Die Waterfront Guest House bied ontspanne B&B-verblyf of selfsorgverblyf en dit is ideaal vir bo...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 400
R2 160
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Vanderkloof

Stroom-Op is in die dorpie Vanderkloof geleë, wat langs die Oranjerivier is. Die dorp is ongeveer 230 km van Bloemfontein en Kimberley af. Die huis het 4 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbel...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Vanderkloof

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Bo-Karoo, Vrystaat

Bankfontein is op 'n familie-plaas geleë ongeveer 39 km vanaf die dorp Philippolis en sowat 41 km vanaf Luckhoff. Die plaas grens aan die Vanderkloofdam in die Suidelike Vrystaat. Let asseblief daarop 'n bakkie-voe...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Bo-Karoo, Vrystaat

Paradise Awaits Bed and Breakfast is in die sonderlinge plaasdorpie Luckhoff in die Vrystaat geleë. Dié B&B bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n bad...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bo-Karoo, Vrystaat

Otterskloof Wildreservaat is op die grens tussen die Noord-Kaap en die Vrystaat, wat deur die groot Van der Kloofdam geskei word, geleë. Otterskloof Privaat Wildreservaat bied luukse verblyf met lieflike uitsigte, ...

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Lodge in Bo-Karoo, Vrystaat

Gazella Game Lodge bied stil en rustige verblyf op die Karoo-plaas Zoutpansdrift en bied jou die geleentheid om die natuurskoon te geniet en jou batterye te kom herlaai. Gazella is die ideale plek vir toeriste, vaka...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Vanderkloof

Vanaf
R3 100
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Gkhui Gkhui River Lodge bied verblyf wat alle maaltye insluit en is op die oewer van die Oranjerivier geleë, 33 km vanaf Hopetown. Dié lodge het 6 individueel en smaakvol versierde chalets. Die eenhede het ’n k...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Philippolis, Vrystaat

Birdshaven gastehuis en restaurant is in die geskiedkundige dorp Philipppolis langs die N1 tussen Colesberg en Trompsburg geleë. Die gastehuis bied 'n keuse tussen enkelkamers, dubbelkamers of gesinskamers. Elke k...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Philippolis, Vrystaat

Die Groenhuis Guest House is in die dorpie Phillipolis in die Vrystaat, met gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of vir diegene wat op soek is na 'n gerieflike oornagplekkie. Die Groenhuis is die ideale ha...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]