6 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Dinokeng Big Five Game Reserve, 15 Hartebeestfontein, Pretoria, 0400, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Die Ystervark is 'n bekoorlike kothuis wat selfsorgverblyf in Dinokeng Wildreservaat, Gauteng, bied. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek weg van die gewoel van die stad.
Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 dubbelbeddens.
Die kombuisie is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is gemaklike rusbanke in die sitarea.
Buite is daar 'n privaat braai-area, buitesitplek en 'n gemeenskaplike swembad.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Betsie Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 183
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Dinokeng Big Five Game Reserve, 15 Hartebeestfontein, Pretoria, 0400, Gauteng
- Gaste dink Die Ystervark het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Dinokeng Big Five Game Reserve, 15 Hartebeestfontein, Pretoria, 0400, Gauteng
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang