Pick your preferred language

English

Afrikaans

+12
Selfsorg in Dinokeng

Dino Bush Khaya

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Farm Klipdrift, Portion 36 of JR121, Hammanskraal, 0400, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Dino Bush Khaya is 'n pragtige selfsorgwoonstel in die hartjie van Dinokeng en is ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.

Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. 'n Ruim sitkamer is gemaklik gemeubileer, gevul met oorgenoeg natuurlike lig, en beskik oor gratis WiFi vir gaste se vermaak. 'n Oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel met gratis tee en koffie.

Gaste kan ook die buite-eetarea, moontlike wildkyk, gratis veilige parkering en majestueuse uitsigte geniet.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad

Ligging

  • Farm Klipdrift, Portion 36 of JR121, Hammanskraal, 0400, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Farm Klipdrift, Portion 36 of JR121, Hammanskraal, 0400, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3825aa7a05f7c4dcce147deee8f96310fdf3726a53cf942c8b4540607862564aab9b09befb1b68d2d3c7820e5ae8def3cfff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 2) Farm Klipdrift Portion 36 of JR121 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.414209496963 28.353300883506

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang