Divine Sunnyside
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Bobbejane is 'n alledaagse deel van die gholflandgoed. Gaste moet seker maak dat alle deure en vensters gesluit is en die ligte en TV af is wanneer hulle nie tuis is nie.
Indien bobbejane die huis gedurende die verblyftydperk binnekom en daar is skade of 'n skoonmaakdiens word benodig, sal daar 'n ekstra koste gehef word.
Weens die aard van die landgoed vereis Die Huiseienaarsvereniging geen geraas ná 22:00.
'n Daaglikse skoonmaakdiens kan teen 'n ekstra koste gereël word.
As gevolg van die bobbejane, moet gaste moet asb. nie vullissakke buite te los nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
31 Commodore, Pezula Golf Estate, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang