Dolphin Beach 01
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Marine Drive, Dolphin Beach Estate, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Dolphin Beach 01 is 'n ruim selfsorgwoonstel op die veilige Dolphin Beach Estate in Bloubergstrand, met 'n uitsig op Tafelberg en direkte privaat toegang tot die strand. Dit is ideaal vir 'n paartjie, vlieërbranderplankryers of sakereisigers.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer en 'n gastetoilet. Die slaapkamer het lugversorging en 'n koninggrootte-bed, oorgenoeg kasruimte, 'n lessenaar, stoel en 'n TV. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien-tuimeldroër en toonbank met stoele toegerus. Die sitarea en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. 'n TV met stroomdienste en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n stoep met see- en Tafelberg-uitsigte. Gaste kan die gemeenskaplike swembad en restaurant binne die kompleks geniet. Veilige parkeerplek op die perseel is ook beskikbaar. Hierdie eenheid het 'n rugsteunkragstelsel tydens kragonderbrekings en is naby winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Hanber Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1 Marine Drive, Dolphin Beach Estate, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Marine Drive, Dolphin Beach Estate, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang