Dolphin Beach A11

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Louisa Madelein J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Was fantasties. Dit was besonders mooi en netjies. Die stoep is 'n amazing kuierplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ralf
Dolphin Beach A11
Dear Madelein, Thank you so much for your review! We are very happy that our hard work is appreciated! Regards, Ralf

Hilary C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Wonderful. Beautifully designed apartment with modern kitchen, bathroom and amenities. Our host was so accommodating and friendly, thanks for a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Verena E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ons het die ons tydjie daar baie geniet, dankie. Ons het ons tydjie daar baie geniet, dankie. Die eenheid is modern, baie skoon en ruim en het 'n volledige kombuis asook 'n baie mooi stoep waarop ons baie tyd spandeer het. Die see is letterlik net om die draai. Ralf was ook vreeslik behulpsaam en het uit sy pad gegaan om ons te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Meer as wat ons verwag het en ons alles doen wat ons beplan het om te doen. Die plek is netjies, modern, alles werk, bo gemiddelde afwerking, lekker kuier stoep waar die wind nie bykom nie, die eenheid is nie aan die see se kant nie en dit help met die onvoorspelbaarheid van die weer, die eienaar is ook baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ralf
Dolphin Beach A11
Jammer, verbeter steeds my Afrikaans, daarom antwoord ek in Engels: Thank you so much for your review - we have put a lot of effort into the property and it is so rewarding when people appreciate our hard work.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ralf Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 098
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 098
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 098
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 17:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Marine Drive, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd49fe2ffb7146891b7331f28ce1544d54fbf65aa54fbbdf8588458d24b251f5d9807a73ddedf03184e26b9431afd8dd119fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 098 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 1 Marine Drive Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 17:00-23:00 10:00 -33.830546189572 18.482214457344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang