+22
Selfsorg in Sea Park

Dolphin Cottage

3 gaste

2 slaapkamers

2 beds

1 badkamer

  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 8 Oceanview Road, Sea Park, Port Shepstone, 4252, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Dolphin Cottage is 'n knus tuinkothuis op die eienaar se eiendom in die kusgebied van Sea Park in Port Shepstone. Dit bied gerieflike en gemaklike verblyf, ideaal vir oornagverblyf of sakereisigers.

Die kothuis bied slaapplek vir tot 3 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n enkelslaapbank het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea sluit 'n kombuis in wat volledig toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, eetgerei en breekware. Die kombuis lei na 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV.

Gaste kan ontspan op die gemeubileerde patio en gebruik maak van die braai-area. Veilige parkering is beskikbaar vir die duur van die verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Sea Park Beach 1.4 km weg, en Port Shepstone Country Club is 4.9 km van die eiendom af.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
TV
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 8 Oceanview Road, Sea Park, Port Shepstone, 4252, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 3)
Bespreek

8 Oceanview Road, Sea Park, Port Shepstone, 4252, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff9716480d2b418d1ae6530c8533d6cb442d866d934f6bd58b3ae5d9058d09cf41eda89f35c58014c28a74552ba87e7a7fbf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 3) 8 Oceanview Road Sea Park 4252 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.703620029533 30.481671029246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang