Dolphin Paradise
8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Dolphin Drive, Bloubergrandt, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Dolphin Paradise bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Kaapstad, Wes-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie vakansiehuis bied slaapplek vir 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers en 4 badkamers. Drie slaapkamers is ingerig met koninggrootte beddens en het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Daarbenewens is daar 'n gastebadkamer met 'n wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Eetkamertafel met 8 sitplekke is perfek vir maaltye. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met YouTube en Netflix, asook gratis WiFi.
Buite het gaste toegang tot bykomende buitesitplekke wat ideaal is vir skemerkelkies, insluitend 'n braai-area. Gedurende somersdae wag 'n verfrissende swembad op gaste, wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Michau Property
Letting
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 3 Dolphin Drive, Bloubergrandt, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Dolphin Drive, Bloubergrandt, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang