Dolphins on Six
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 856 6th Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Dolphins on Six is in 6de Laan teen die kus in Wildernis geleë. Die Wildernis-area is bekend vir pragtige roetes, voetslaanpaaie en die Wildernis Nasionale Park.
Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 2 woonstelle wat apart of saam as ‘n 6-slaapkamerhuis bespreek kan word. Beluga en Dusky het elkeen 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Daar is 'n TV en gratis WiFi in elke eenheid.
Gaste kan die lieflike, nuwe buitebraai benut en die pragtige natuurskoon en sterrehemel ervaar.
Die speletjieskamer is slegs beskikbaar indien albei eenhede (Beluga en Dusky) saam bespreek word.
Ligging
- 856 6th Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
856 6th Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang