10 gaste
5 slaapkamers
6 beds
5 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1064 Dolphin Drive, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Dolphins Paradise is 'n vakansiewegbreekplek vir die hele gesin en is geleë aan die lieflike Suidkus van KwaZulu-Natal, in die stil, pragtige dorpie Leisure Bay, met volle see-uitsigte.
Die huis bestaan uit 5 slaapkamers en kan tot 10 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n pragtige see-uitsig, toegerus met 'n spa-bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede, derde en vierde slaapkamers het elk 'n koningingrootte bed en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n privaat badkamer toegerus met 'n stort of 'n stort en 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke sowel as 'n TV en 'n eetarea met ruim sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Daar is 'n speletjieskamer met 'n tafelvoetbaltafel, bordspeletjies en 'n tekenmuur.
Daar is heerlike braaigeriewe op die oordekte patio, asook 'n privaat swembad beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.
Die area is stil en veilig met baie diere en voëllewe. Die huis is 'n straat weg van die see en swemstrand.
Gaste het veilige parkering op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Heinrich Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 1064 Dolphin Drive, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Dolphins Paradise het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1064 Dolphin Drive, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang