4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Morrison Road, 32 Dolphins Creek Country Estate, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Dolphin's Rest is 'n knus selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die grondverdieping van die eienaar se eiendom op 'n klein gholflandgoed in Groot-Brakrivier.
Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n gasstoof, mikrogolfoond en 'n yskas. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix, Disney+ en Amazon Prime Video. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n stoep met sitplek en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die eenheid is net 'n kort entjie se ry vanaf gewilde strande en geriewe geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Leanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2 Morrison Road, 32 Dolphins Creek Country Estate, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Dolphin's Rest het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Morrison Road, 32 Dolphins Creek Country Estate, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang