+139
Selfsorg in Stellenbosch

Domaine Coutelier

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 148 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.8
Veiligheid
4.4
Anrico L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Lekker geslaap. Ja, ons het lekker gebly. 2 goedjies - die badkamer het 'n reuk gehad, wat onsmaaklik was, en die goggas in die bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Kalm, rustig en ontspannend. Dit is 'n baie mooi plek, baie gerieflik. Die enigste ding wat gepla het, was die vlieë. Daar was vreeslik baie vlieë wat nie eers wou doodgaan van die insekdoder wat daar was nie. Hoop eienaar kan dalk net 'n ander of beter plan maak omtrent die vlieë. Insekdoder alleen werk glad nie. Baie rustige, mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jose P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Amazing location! Beautifully decorated and spacious! Excellent! Great place, large room, all in working order.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Uitstekend. Het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Very pleasant and dog friendly. We enjoyed our stay very much. It was nice and quiet, and we had a good rest. The big glass doors that can open up were so nice. Our little dog was also happy in the enclosed garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gary S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2026

Gerieflik en goed geleë. Baie lekker gebly, eenheid is gerieflik en geleë op 'n pragtige plek. Wingerde al om die eiendom. Al die 'mod cons' is ingesluit. Al wat effe gepla het, is daar was baie lastige vlieë.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Siphokazi N
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2026

Great spot to escape. Very peaceful, my kids enjoyed swimming. I felt safe. It's a very beautiful place to escape the busy life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jendean L
1 nag
4.2
Apr 2026

Peaceful, quiet and comfortable. The scenery is exquisite and peaceful. The unit is very comfortable and spacious. If I could make a constructive suggestion though, they should add a non-stick pan for the induction stove, as well as more basic cutlery and cooking equipment, specifically an egg lifter. Otherwise, a very lovely stay; I would have loved to stay longer. Side note on cleanliness: the oven was not properly cleaned from the previous guest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adrian G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2026

Baie lekker. Twee rifrug honde was lieflik. Verblyf was goed. Goeie waarde gewees teen 45% afslag andersins nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dian C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

Lekker gebly, naby aan paar plekke. Baie lekker gebly. Net paar dinge wat nie in werking was, blinds in die hoof slaapkamer kon nie oopmaak nie. Die ceiling fan was baie uit balance en raas en het nie regtig koel gemaak nie. Daar was geen instruksies hoe om die airfryer te gebruik nie. Anders as dit was alles in orde.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Quint Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 148

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 150
45 % AF
R 1 150 R 633
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 150
45 % AF
R 1 150 R 633
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 150
45 % AF
R 1 150 R 633
per nag (plek vir 2)
Bespreek

45 Blumberg Drive, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA328b96bb23526d44a8baa55296ca7eccb205ea4d62aa8d1f3a4eb12c0bad0f1ed1de87fb8c8d939f7dbf096714f849a01a0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R633 per nag (plek vir 2) 148 5 1 5 45 Blumberg Drive Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.900755163932 18.799611830905
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang