+47
Selfsorg in Nieu-Bethesda

Doornberg Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 111 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Surida B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Rustig, stil en perfek. Doornberg waar tyd stilstaan. Ons het 2 nagte geslaap en kon die plaas werklik beleef. Die gasheer het ons welkom laat voel soos familie. Alles in ons huisie was perfek en het so mooi by die ligging van Nieu Bethesda ingepas. Die plaas is buite die dorp, maar nie 'n ongerieflike of ver rit tot in die dorp nie. Ons kan nie wag om weer te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande I
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Skoon en netjies, moeite werd om uit te ry plaas toe. Lekker op die plaas, lekker gaan stap, baie spasie, alles mooi netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark K
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Relaxing stay over with caring and helpful hosts. Extremely friendly and helpful people. Quiet, safe and relaxing stay in beautiful surroundings. Will be returning for a longer stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rob K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Great "off the beat" accommodation when visiting Nieu-Bethesda. A visit to Doorenberg is to immerse yourself in 6 generations of history dating back to the late 1700s. It is a working farm and guests are welcome to wander around and enjoy the livestock (and friendly domesticated animals). The accommodation (converted stables) is large, rustic, and functional and was serviced daily. We pre-ordered Marlene's home-made chicken pie, which was delicious and comfortably fed us for our two-night stay. Owner was welcoming, happy to share the farm's history, and was highly knowledgeable about Nieu-Bethesda. The farm is 8 km from Nieu-Bethesda on a dirt road, but the drive is fun and we managed it easily in a small hatchback. WiFi was a bit patchy due to the solid construction of the walls, but easily accessible outside. Highly recommended for the "alternative" traveller.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mathilda E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

‘n Belewenis. Dit is 'n baie mooi plaas. Maak seker jy stop en stap deur die gratis staproete waar die Boesman rots tekeninge is. Die pad vanaf die dorp tot by die plaas is grondpad, so ek sal nie aanbeveel dat jy met jou sportsmotor soontoe gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Die regte plek om uit te rus na 'n lang rit. Absoluut die moeite werd. Fantastiese geriewe. Uitsonderlike vriendelike gasheer en gasvryheid uit die boonste rakke. Doornberg-omgewing en die plaas is pragtig en word hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Peaceful. We loved staying at Doornberg Guest Farm. The accommodation was spacious and had everything you needed. I loved walking around seeing all the different animals and the beautiful trees.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marike S
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Baie mooi, veilige, oulike Karoo plaas. Ons as familie het so lekker gebly! Het vrek lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Plaas genot! Heerlike stilte en atmosfeer op die plaas. Plaas genot en gemak. Vriendelike eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Eienaar was baie hulpvaardig en vriendelik, ons het dit baie geniet! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 111

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Doornberg Guest Farm, Nieu Bethesda, Graaff-Reinet, 6286, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0108da781c6c785da936cbeb86f5f9be492112dba61f05327520b0f6273dbaea4c849ebf37e498fd7ca75dd30a9e96c407e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 111 5 1 5 Doornberg Guest Farm Nieu Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.836621713009 24.477268839649

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang