+152
Gastehuis in Calvinia

Die Hantam Huis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Carolien S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Ontspanne, gerieflik, hartlik. Lekker gasvryheid, 'n heerlike bed vir 'n goeie nagrus ná 'n lang rit, gerieflike parkeerplek langs ons kamer. Ontbyt die volgende oggend was 'n treffer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Mei 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clarice P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Vinnige oornag slaap met alles wat ons nodig gehad het! Skoon, mooi en nommerpas!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franco G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Fabulous. Absolutely amazing great views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Die Hantam Huis
Thank you for your positive feedback. Looking forward to your next visit.

Maria V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantastiese kuier gewees. Mense gaan kuier asb. daar. Sou net 1 nag oornag maar bly toe 2 aande. Jy is 'n wonderlike gasvrou. Skuinskoek gekry sommer toe ons daar aankom. Beste ontbyt ooit. Die Hantam Huis sien ons gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Die Hantam Huis
Dit is groot plesier gewees. Sien uit na julle volgende besoek.

Mally M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Our favourite place to stay in Calvinia. We have stayed at Die Hantam Huis on at least four other occasions and we'll stay again the next time we overnight in Calvinia. The staff are friendly and welcoming, and the meals are excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Die Hantam Huis
Dear Mally Thank you for your positive feedback. Looking forward to your next stay. Kind regards, Hantam Huis Team

Erika L
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Was baie aangenaam en beveel dit aan. Ons het baie lekker gekuier. Almal het ons vriendelik ontvang en uit hul pad gegaan om ons behoeftes te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena B
1 nag
5.0
Sep 2025

Was net oornag en ek kon weer hier oorbly voor ek terugry Bloemfontein toe. Absoluut heerlik. Ongelooflike gasvryheid en omgee. Ek beveel die plek sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Extremely pleasant. Clean, centrally located with a very friendly, helpful owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olma V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Skoon, netjies en gerieflik. Baie lekker gebly, nie eers koud gekry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Die Hantam Huis
Middag Olma Baie dankie vir jou terugvoer. Ons sal altyd die beste vir ons gaste bied. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang. Groete Lorraine/Hantam Huis Span

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 65

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

63 Water Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1efc4a556f1eeff1952699596abf9cc6843e7332712d97ed871aa10e36f1172026b1e363561856b51ec9ae0eea209caceb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 63 Water Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.476184205904 19.769639231356
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang