- Slaapplek vir 26 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 63 Water Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Hantam Huis is in Calvinia, halfpad tussen Kaapstad en Upington op pad na die Kgalagadi geleë. Die gastehuis bied die ideale verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers, sowel as vir gesinne.
Verblyf word in 12 slaapkamers aangebied wat slaapplek vir 26 gaste bied. Die hoofhuis het 3 slaapkamers: Bruidskamer, Elsa and Stoepkamer. Die Bruidskamer het slaapplek vir 2 gaste, Elsa en Stoepkamer het elkeen slaapplek vir 3 gaste. Die Bruidskamer en Elsa maak van 'n gemeenskaplike kombuis gebruik. Daar is 2 kamers langs die hoofhuis: Buitekamer en Oom Pollie. Albei kamers het slaapplek vir 2 gaste.
Daar is 4 nagmaalkamers: Sorgenfrei, Hough en Erda het almal dubbelbeddens en en suite-badkamers met storte. Moolman het 'n koninggrootte-bed met 'n en suite-stort.
Die 2 moderne woonstelle, Lizzie en Piet het elkeen slaapplek vir 2 gaste en hulle eie braai-areas. Die Knegte-kamer is 'n pragtige kamer met slaapplek vir 2 gaste, olielampe, 'n kaggel en 'n en suite-badkamer.
Al die kamers het lugversorging en WiFi, behalwe Knegte-kamer wat nie lugversorging het nie.
Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Alta Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 60
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 63 Water Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Gaste dink Die Hantam Huis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
63 Water Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 26 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang