Pick your preferred language

English

Afrikaans

+33
Selfsorg in Garsfontein

Douwe Cottages

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Michelle B
1 nag
5.0
Mei 2026

Sal definitief weet daar gaan oorslaap! Ons het baie lekker oorgeslaap, die plek is netjies en ruim en het als wat mens mag nodig kry. Dit was ook naby die Menlyn Mall en Sunbed Arena.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen M
1 nag
5.0
Mrt 2026

Sal weet daar oornag. Netjies en skoon. Baie rustig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Heerlik gebly en alles was netjies en skoon. Ons het vreeslik lekker gebly. Alta is 'n wonderlike gasheer. Plek was skoon en netjies, met alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Heerlik gewees en baie mooi plek. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annika B
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Was lekker, dankie! Veilige, netjiese en rustige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anso W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie lekker gebly! Baie lekker gebly. Mooi en netjiese plekkie, sal vir seker weer soontoe gaan! Baie naby Sunbed Arena vir shows.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

A gem with an attentive host. Perfectly suited to our group of girls attending a function. Safe, clean and secure parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie M
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Uitstekend, sal weer en weer daar bly. Dit is 'n fantastiese plek, eienaar was vriendelik, behulpsaam, baie oulik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Baie tevrede. Baie gerieflike plekkie met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Het heerlik gebly. Pragtige, netjiese en skoon eenheid. Baie goed toegerus vir net oornag. Verdien 'n pluimpie! Het tot vir ons hondjie wat saamgebly het voorsiening gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

702B Douwe Street, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8addb29cab49358bd3d97352c5a8e3ec3509859cb373dc4c0fa80e2a0937258c4d9f60c33ddb8787c4cfb664ffa7bbdc14b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 702B Douwe Street Garsfontein 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -25.792710749919 28.304375555225
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang