+8
Selfsorg in Uitzicht

Dove Cottage

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 16 Paris Street, Uitzicht, Cape Town, 7570, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Dove Cottage is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se eiendom met sy eie privaat ingang. Geleë in die voorstad Uitzicht, naby Durbanville, is hierdie goed ingerigte ateljee ideaal vir enkelreisigers of paartjies.

Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaaparea is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die badkamer met 'n stort, toilet en wasbak toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor verhit-en-eetgeriewe met 'n mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, broodrooster en yskassie. Vir vermaak is 'n slim-TV met stromingsdienste en gratis WiFi beskikbaar.

Gaste kry 'n parkeerplek en 'n gerieflike basis vanwaar hulle Durbanville en die omliggende Wynlande kan verken. Die eiendom bied maklike toegang tot die nuwe Groot Phesantekraal View Winkelsentrum, terwyl die Uitzicht-sentrum vir basiese inkopies naby geleë is.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 16 Paris Street, Uitzicht, Cape Town, 7570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

16 Paris Street, Uitzicht, Cape Town, 7570, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA277ef46e81c5ea726e0262c151fe5446fa9e8f2a398a9b6b4918756970279d5a3de726b5d68b838735f800cd2f6470c5c7a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 16 Paris Street Uitzicht 7570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.817862 18.6918325

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang