Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (9)
Indien jy Kraaifontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kraaifontein.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kraaifontein akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kraaifontein Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kraaifontein Akkommodasie

12 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR495
R446
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordelike Voorstede, Kraaifontein

19 op Robyn is in Durbanville, Kaapstad, en bied gehalte-verblyf aan pasiëntbesoekers, sakereisigers en vakansiegangers. Dit is naby talle winkels, restaurante, Cape Gate MediClinic, die N1 en die Kaapse Wynroete. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R425
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Joostenbergvlakte , Kraaifontein

The Vineyard View is 'n gaste-suite op die eienaar se perseel in Joostenbergvlakte en grens aan die Kaapse Wynlande. Dié eiendom is die ideale basis vanwaar gaste die Noordelike Voorstede, Durbanville Wynroete, Paa...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Noordelike Voorstede, Kraaifontein

Sharons Villa is 'n pragtige, opgegradeerde selfsorg-eenheid in die noordelike voorstede van Kaapstad, 'n entjie se ry van die middestad en die lughawe af. Dit is baie naby Cape Gate, die Onkologie-sentrum en die Ca...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Noordelike Voorstede, Kraaifontein

Casa Cody bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in ’n stil woonbuurt van Durbanville, ’n voorstad van Kaapstad. Dié voorstad spog met uitstekende winkelsentrums, restaurante, kroeë, teaters en ’n w...

Vanaf
R890
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Noordelike Voorstede, Kraaifontein

Elephant’s Heart 2 bied verblyf in Langeberg Heights, 'n buurt in Kaapstad. Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die slaapkamer het 'n ...

Vanaf
R529
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Noordelike Voorstede, Kraaifontein

Bella Don bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gastesuite op 'n groenteplaas 16 km buite Stellenbosch wat deur wynplase en berge omring word. Die knus gastesuite is ideaal vir paartjies of sakereisigers en alhoewel...

15% af Weeksdae!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Durbanville, Kraaifontein

Hella Cottage bied selfsorgverblyf in 'n stil woonbuurt in Durbanville. Dié vinnig groeiende voorstad spog met fantastiese winkelsentrums, restaurante, kroeë, teaters en 'n wêreldklas wynroete. Dié eenslaapkame...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordelike Voorstede, Kraaifontein

Kunshuis Selfsorg Akkommodasie is 'n selfsorg-eenheid in Langberg Glen met verblyf vir 8 gaste. Dié semi-losstaande dupleks beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer met 'n bad. Daar is 'n ekstra badkamer met 'n stor...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Noordelike Voorstede, Kraaifontein

Marcel Hospitality bied verblyf in gastekamers en is in Kraaifontein in Kaapstad geleë. Die gastehuis is sowat 3,5 km van Cape Gate-winkelsentrum af en 30 km van verskeie wynlandgoedere in die Kaapse Wynlande af. ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R675
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordelike Voorstede, Kraaifontein

Villa Mariss Guest House is in Kaapstad se Noordelike Voorstede, net 1 km vanaf die Cape Gate Winkelsentrum en 'n kort entjie se ry van Kaapstad Internasionale Lughawe af. Die gastehuis is ideaal vir vakansiegangers...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kraaifontein akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za