2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 Bree Street, 27 Madriko, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Downwind Langebaan is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping van die Madriko-woonstelblok, ideaal geleë vir 'n kuswegbreek.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die leefarea sluit 'n rusbank, TV en 'n eetkamertafel vir 2 in, terwyl die kombuisie toegerus is met 'n yskassie, stoof en mikrogolfoond. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste is slegs 300 m stap van Langebaan se hoofstrand en die ongerepte waters van die strandmeer af. Die Weskus Nasionale Park is 4.7 km weg en bied pragtige natuurskoon en geleenthede om die natuur te verken.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Alison Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 11 Bree Street, 27 Madriko, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Downwind Langebaan het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Bree Street, 27 Madriko, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang