Wavecrest Akkommodasie by Watersideliving - Mike Heroldt 28 | LekkeSlaap
+21

Watersideliving - Mike Heroldt 28

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr. Mike Herholdt-straat 28, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Waterside Living - Mike Heroldt 28 is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n stil omgewing in Wavecrest in Jeffreysbaai geleë is.

Dié tuinwoonstel het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n aparte gastetoilet. Die woonstel se kombuis is ten volle toegerus met mikrogolfoond, stoof, groot dubbeldeur-yskas en ontbyt-hoekie. Die leefarea is toegerus met 'n TV en sekere DStv-kanale. Daar is gratis WiFi.

Neem asseblief kennis dat ons nie studentegroepe aanvaar nie, ons net ingerig is vir gesinne of paartjies.

Gaste het toegang tot 'n tuin met addisionele sitplekke, veilige parkeerplek en 'n agterdeur wat deur die kombuis na die parkeerarea lei.

Dié selfsorgwoonstel is sowat 500 m van die Kabeljouwsstrand af.

Slaapplek

’n Bespreking by Watersideliving - Mike Heroldt 28 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Watersideliving - Mike Heroldt 28
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Dr. Mike Herholdt-straat 28, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Watersideliving - Mike Heroldt 28 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr. Mike Herholdt-straat 28, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWClZKTQ6iouoBBSGvxN2zfWRqVbPi7UdiZJ8AG510hpRihz3iZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 4 persone) 11 5 1 5 28 Dr Mike Herholdt Street Jeffrey's Bay 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -34.015842 24.925479
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za