Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Mike V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Can definitely recommend this place. Very pleasant stay and great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Exceeded all expectations. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein P
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Wonderlike ervaring. Ek het so lekker gebly! Het selfs 'n tweede nag bespreek. Ek was so beïndruk met die gasvrou en die netheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelien S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlik gebly, dankie. Skoon, netjies en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danel D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig, lekker, salig. Bitter lekker gebly. Sien weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Wens ons het meer tyd gehad om die plekkie ten volle te geniet. Alles wat jy benodig. Baie mooi en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2025

Rustig, netjies en so mooi met alles beskikbaar. Tot marshmallows vir die koffie. Ons het net een nag oorgeslaap, wens ons kon langer. Dit is so mooi, netjies en stil, 'n regte oase met die mooiste tuin. Elna was so behulpsaam en vriendelik. Ek beveel hulle regtig aan. Werklik die oulikste en gerieflikste plekkie. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rico M
1 nag Saam met vriende
4.8
Nov 2025

Skoon, mooi en lekker. Dit was 'n kort kuier, maar lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
4.6
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lyndelle W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Would definitely stay again! It's a beautiful unit with way more amenities than expected. Unfortunately we only stayed 1 night for a wedding and didn't get to use the lovely space fully. Would definitely stay again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 895
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 895
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 895
per nag (plek vir 2)
Bespreek

6 Rees street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA536e8de49a451f7059ad4ab42f7d2ecd2b9b1613e95e5665746bc58142c0cc7fe4b88fb359fde70dd520b4dea9d1c8c89a40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 6 Rees street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.3503324 18.1496997
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang